LONE-/AKKREDITASIE BESTUURDER Salary Negotiable Upington, Northern Cape Urgent hiring Hierdie gevestigde boerdery wat spesialiseer in die produsering van rosyndruiwe, beskik oor die volgende posisie vir ‘n self gedissiplineerde kandidaat wat onafhanklik kan funksioneer as:LONE- / AKKREDITASIE BESTU

upington,, northern cape

Hierdie gevestigde boerdery wat spesialiseer in die produsering van
rosyndruiwe, beskik oor die volgende posisie vir ‘n self gedissiplineerde kandidaat wat onafhanklik kan funksioneer as:

LONE- / AKKREDITASIE BESTUURDER
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:
- Ons wag op aansoeke van energieke, presiese individue met minimum 3 jaar ondervinding in lone, asook voorbereiding en oudits van gehaltebestuurstelsels binne ‘n boerdery opset.
- Goeie menseverhoudinge en goeie kommunikasievaardighede
- Bo-gemiddelde rekenaarvaardigheid in Donkerhoek Data en MS Office
- Kennis van spesifieke gehaltebestuurstelsels en akkreditasies soos GLOBALGAP / SIZA / HACCP.

Pligte gaan onder meer insluit:
- Voorbereiding en doen van lone.
- Volle bestuur van stelsel / akkreditasie afdeling.
- Voorbereiding van en verbeterings aan gehaltebestuurstelsels.
- Voorbereiding van oudit-lêers.
- Doen van pre-oudits.
- Algemene personeeladministrasie en ander administratiewe take soos van pos vereis.

Aansoeke met ‘n toepaslike tersiêre kwalifikasie sal voorkeur ontvang.

Daar word ‘n mededingende vergoedingspakket aan die pos gekoppel.

Stuur volledige CV, met verwysing MLAB, voor 23 Mei 2022




30 March

general manager salary negotiable upington, northern cape urgent hiring gm duties and responsibilities: oversee the operational functions. ensure full compliance to operation controls, policies, procedures and service standards.lead all key property issues including capital projects, maintenance, c

Country Hotels
Upington,, northern cape

GM DUTIES AND RESPONSIBILITIES: Oversee the operational functions. Ensure full compliance to operation controls, policies, procedures and service standards. Lea...

28 March

used vehicle pod buyer - upington

WeBuyCars
Upington,, northern cape

This role is unique to WeBuyCars and refers to the foundation of our company and business model. To excel in this position, attention to detail, self-motivation...

Full-time | 300000 ZAR

28 March

branch manager - upington - r11,500 per month + com, company vehicle, laptop and cell phone

West Coast Personnel
Upington,, northern cape

Branch Manager - Upington - R11,500 per month + com, company vehicle, laptop and cell phone “Branch Manager is responsible for the entire operation of a b...

Full-time | 11500 ZAR

04 April

hotelbestuurder salary negotiable upington, northern cape urgent hiring hierdie gevestigde en welbekende hotel bied die geleentheid vir ? dinamiese, energieke persoon met goeie bestuur- en organiseringsvaardighede om aan te sluit by hulle span as:hotelbestuurderpofaddervereistes:- minimum vereistes

Orffer & Van der Merwe
Upington,, northern cape

Hierdie gevestigde en welbekende hotel bied die geleentheid vir ? dinamiese, energieke persoon met goeie bestuur- en organiseringsvaardighede om aan te sluit by...

04 April

oudiologie gesamentlike ondernemingsgeleentheid salary negotiable upington, northern cape urgent hiring gesamentlike ondernemingsgeleentheid:oudiologieeen van suid-afrika se welbekende oogkundige konsessie-praktyke bied ‘n geleentheid vir ? gesamentlike onderneming (“joint venture”) in upington in

Orffer & Van der Merwe
Upington,, northern cape

GESAMENTLIKE ONDERNEMINGSGELEENTHEID: OUDIOLOGIE Een van Suid-Afrika se welbekende Oogkundige konsessie-praktyke bied ‘n geleentheid vir ? gesamentlike ondern...