ONDERDELE VERKOOPSPERSOON Salary Negotiable Upington, Northern Cape Urgent hiring Hierdie trekker- en meganisasie onderneming met top gehalte produkte beskik oor die volgende posisie vir 'n diens gefokusde kandidaat en nooi belangstellendes om aansoek te doen.ONDERDELE VERKOOPSPERSOONUPINGTON Verei
upington,, northern cape
ONDERDELE VERKOOPSPERSOON
UPINGTON
Vereistes:
- Vriendelike kandidate met ten minste 2 jaar ondervinding in landbou onderdele/parte kan aansoek doen
- Trekker kennis asook kennis van implemente sal in u guns tel.
- Rekenaarvaardigheid is in Pastel, MS Office, internet gebruik en eposse
- Goed taalvaardig wees in Afrikaans en Engels
- Goeie mense verhoudinge om gemaklik met kliënte te kan kommunikeer
- Die persoon moet die vaardighede hê om die onderdele voorraad effektief te beheer met die toepassing van al die regte administratiewe prosedures.
Die persoon se grootste verantwoordelikheid is om die regte onderdeel/part so vinnig en koste doeltreffend as moontlik aan die kliënt te voorsien en die kliënt te onderrig en in te lig wat die regte gebruik van die onderdeel/part is. Voorsiening van onderdele aan die werkswinkel moet tydig en korrek wees.
Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing MOV voor 25 Mei 2022
30 March
general manager salary negotiable upington, northern cape urgent hiring gm duties and responsibilities: oversee the operational functions. ensure full compliance to operation controls, policies, procedures and service standards.lead all key property issues including capital projects, maintenance, c
Country Hotels
Upington,, northern cape
GM DUTIES AND RESPONSIBILITIES: Oversee the operational functions. Ensure full compliance to operation controls, policies, procedures and service standards. Lea...
28 March
used vehicle pod buyer - upington
WeBuyCars
Upington,, northern cape
This role is unique to WeBuyCars and refers to the foundation of our company and business model. To excel in this position, attention to detail, self-motivation...
Full-time | 300000 ZAR
28 March
branch manager - upington - r11,500 per month + com, company vehicle, laptop and cell phone
West Coast Personnel
Upington,, northern cape
Branch Manager - Upington - R11,500 per month + com, company vehicle, laptop and cell phone “Branch Manager is responsible for the entire operation of a b...
Full-time | 11500 ZAR
04 April
hotelbestuurder salary negotiable upington, northern cape urgent hiring hierdie gevestigde en welbekende hotel bied die geleentheid vir ? dinamiese, energieke persoon met goeie bestuur- en organiseringsvaardighede om aan te sluit by hulle span as:hotelbestuurderpofaddervereistes:- minimum vereistes
Orffer & Van der Merwe
Upington,, northern cape
Hierdie gevestigde en welbekende hotel bied die geleentheid vir ? dinamiese, energieke persoon met goeie bestuur- en organiseringsvaardighede om aan te sluit by...
04 April
oudiologie gesamentlike ondernemingsgeleentheid salary negotiable upington, northern cape urgent hiring gesamentlike ondernemingsgeleentheid:oudiologieeen van suid-afrika se welbekende oogkundige konsessie-praktyke bied ‘n geleentheid vir ? gesamentlike onderneming (“joint venture”) in upington in
Orffer & Van der Merwe
Upington,, northern cape
GESAMENTLIKE ONDERNEMINGSGELEENTHEID: OUDIOLOGIE Een van Suid-Afrika se welbekende Oogkundige konsessie-praktyke bied ‘n geleentheid vir ? gesamentlike ondern...